ATLETIEKUITSLAE


: 32ste Jaarlikse Menlopark Atletiekuitnodigings-Byeenkoms, 1 Februarie 2019. Die deelnemende skole was: Dr. E.G. Jansen, Hoërskool Hugenote (Wellington), Hoërskool Menlopark, Hoërskool Monument, HTS Middelburg, Pietermaritzburg en Distrikte, Pretoria Boys High School, Pretoria High School for Girls, Jeppe Boys High, King Edward VII School asook 'n uitnodigingsspan Baie geluk aan die volgende Hoërskool Dr. E.G. Jansen atlete wat presteer het: 100m Dogters O/14, 3e, CAMRYN VILJOEN 200m Seuns O/14, 2e, HAYMAN OLIPHANT 200m Seuns O/17, 1e, D. OOSTHUIZEN 400m Dogters O/16, 2e, CHARNE VAN VUUREN 400m Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST 400m Seuns O/19, 1e, JUAN OELOFSE 800m Dogters O/14, 3e, TENIKE BLUNDEN 800m Seuns O/14, 2e, HAYMAN OLIPHANT 800m Seuns O/14, 3e, CAYDEN VAN DER MERWE 800m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ 800m Dogters O/15, 3e, CIARA BLUNDEN 800m Dogters O/19, 3e, DANAE BLUNDEN 1500m Seuns O/14, 1e, CAYDEN VAN DER MERWE 1500m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ 1500m Seuns O/17, 3e, ANTONIO BROWN 3000m Dogters O/15, 1e, CORLIZE STOLTZ 3000m Seuns O/15, 2e, KYLE SMITH 3000m Seuns O/17, 2e, ANTONIO BROWN 100m- Hekkies Seuns O/14, 2e, KEANU VAN LOGGERENBERG 100m- Hekkies Seuns O/15, 2e, THEUNIS BARNARD 110m- Hekkies Seuns O/16, 3e, RUAN BRONKHORST 300m- Hekkies Dogters O/14, 3e, TENIKE BLUNDEN 300m- Hekkies Seuns O/14, 3e, KEANU VAN LOGGERENBERG 300m- Hekkies Dogters O/15, 1e, CIARA BLUNDEN 300m- Hekkies Dogters O/15, 2e, SANITA MKWANAZI 300m- Hekkies Seuns O/15, 3e, THEUNIS BARNARD 400m- Hekkies Dogters O/16, 3e, CHARNE VAN VUUREN Hoogspring Dogters O/15, 1e, SANITA MKWANAZI Hoogspring Dogters O/16, 1e, ALYSSA BOTHA Hoogspring Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST Hoogspring Seuns O/19, 2e, MAURITZ LOTTERING Verspring Seuns O/14, 3e, STIAN HARMSE Verspring Dogters O/15, 3e, FRANCISCA DE WET Verspring Seuns O/16, 1e, RUAN BRONKHORST Gewigstoot Seuns O/17, 2e, FRANSCOIS DEYSEL Gewigstoot Seuns O/19, 3e, ZHANDER BRIEDENHANN Diskus Dogters O/17, 3e, WILNA MALAN Spiesgooi Dogters O/15, 3e, CLARINDA STOLS Spiesgooi Seuns O/15, 1e, JEANDRE KITCHING #Atletiek2019 #AtletiekByJansen

#ATLETIEK #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.