Oud-Jansie Xander Crause


E.G. Jansen deel graag oud-Jansie Xander Crause se rugby profielvideo. Hoendervleis mooi rugby... Jansen is trots op ons oud-Jansies! #OudJansies2019 #TrotsOpJansen https://www.youtube.com/watch?v=lbGAO-SWvKI&t=2s

#Oudjansies #Sport #RUGBY

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie