top of page

Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"


Dit is 'n toekenning wat aan die top voornemende studente van die Universiteit van Pretoria toegeken word. Hierdie studente se studiegelde word vir 3 jaar vir hulle geborg. Tydens die konferensie was die studente ook blootgestel aan scenario's soos die "Common Purpose Future Leaders" -program wat hulle tydens hulle studente- en professionele loopbane gaan teekom. E.G. Jansen is 'n skool waar akademie uiters belangrik is. Baie geluk Wiehan, jy het hard gewerk en verdien elke toekenning!

0 comments
bottom of page