Klokluiseremonie:


Ons nuwe Gr.8's 2019 lui die klok by Jansen. Nou kan hulle hoërskool loopbaan in alle erns begin. Hier is 'n link na 'n video van DigiTV van die klokluiseremonie:

https://digitv.co.za/#/video/5349/Vod #Graad82019 #KlokluiByJansen

#Graad8 #ALGEMEEN #Akademie

0 comments

Recent Posts

See All