top of page

Finale revue-oudisies


Finale revue-oudisies vind plaas op Donderdagmiddag 24 Januarie na skool in die saal. Sangoudisies vind Maandagmiddag 28 Januarie in me. Minnaar se klas plaas. Berei enige liedjie voor wat jy kan kom sing sonder musiek. #Revue2019 #RevueByJansen

#KunsKultuur #Revue #Sosiaal

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page