Netbalproewe: reëlings


Die O/14-proewe vind 21 Januarie plaas om 14:15. Die O/15- tot tweedespan proewe is geskeduleer vir môre, 22 Januarie 2019 om 14:15. Netbalgroete #Netbal2019 #NetbalByJansen

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport