Welkom Graad 8's
Baie welkom aan elke nuwe graad 8-leerling wat vanoggend hulle eerste kuikentreë gee.
E.G. Jansen weet sommer dat julle dit hier gaan geniet.
#KwalataKamp2019 #Graad82019 #DieBesteSkool #EGJansen
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.