top of page

DIS KWALATA KAMPTYD!


Die kamp vind vanaf Maandag, 7 Januarie tot en met Woensdag, 9 Januarie 2019 by Kwalata Wildsplaas (naby Hammanskraal) plaas.

Die graad 8’s moet 7 Januarie 2019 reeds om 7:00 aanmeld by Dr. E.G.Jansen se skoolsaal.

Gaan besoek gerus die webbladsy vir AL DIE INLIGTING vir al die nodige inligting oor die 2019-kamp.

https://www.egjansen.co.za/graad8s-2019

Foto's: Kwalata Kampterrein

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page