top of page

TOP PRESTEERDERS – MATRIEK 2018


E.G. Jansen is baie trots op elke 2018-matrikulant en ook op die 98% slaagsyfer. Daar was 192 vakonderskeidings (Aantal vakonderskeidings mag verhoog na aanleiding van hermerksessies) 143 Matrieks slaag met universiteitsvrystelling (72,2%) en 45 slaag vir diplomastudies (22,7%). Baie geluk aan die volgende top presteerders, julle het hard gewerk en verdien elke onderskeiding: 7-Onderskeidings: Tineke du Plessis 95.6% Wiehan van Pletzen 94,5% 6-Onderskeidings: Angelique Botha Jané Bohta Karin du Plessis 5-Onderskeidings: Ewalt Kriek Twane Nelson Jean-Marie Potgieter Jancke Wessels 4-Onderskeidings: Hendrik Bornman Christi-Lee Zevenbergen 3-Onderskeidings: André-Paul Enslin Lindi Jacobs Marissa Marais Michael Reitz Nishé Swart Juan van Niekerk #Matriek2018 #TopPresteerders

5 ONDERSKEIDINGS:

4 ONDERSKEIDINGS:

3 ONDERSKEIDINGS:

0 comments
bottom of page