Ierland Rugbytoer: Nuus
Dit gaan baie goed met ons rugbymanne in Ierland. Hier is 'n paar foto's van die skool in Ierland waar hulle bly. #Rugby2018 #IerlandRugbyToer

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.