E.G Jansen se Gholfdag


Dankie aan elkeen wat die dag so 'n groot sukses gemaak het. Dankie aan juffrou Maryna Smith wat weer pragtige aksiefoto's geneem het. #Gholf2018 #OnsBorgeIsBelangrik #JansenIsTrots