top of page

Nuwe aanstelling: Rudi Dames - Rugbydirekteur


E.G. Jansen wil graag vir Rudi Dames, ons nuwe rugbydirekteur, verwelkom. Rudi was vir 12 jaar betrokke by Glenwood High School en daarna vir 2 jaar by Pretoria Boys High. Hy was verder ook betrokke by die Sharks O/21-span se afrigting en is tans betrokke by TUKS se eerstespan afritgting. Hy het ook vir 3 jaar lank afrigting gegee vir die Sharks Cravenweek spelers. Rudi is ook een van min afrigters in Suid-Afrika wat 'n vlak IRB-3 rugbyafrigter opleiding het. Rudi het die volgende doelwitte vir sy rugbyspanne: "Ek wil hê die rugbyspelers moet 'n voorbeeld stel en goeie rolmodelle wees." Hy glo verder dat dissipline baie belangrik is en hy is hier om 'n verskil in die spelers se lewens te maak. #WelkomByJansen #Rugby2018

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page