top of page

Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres


E.G. Jansen wil graag vir juffrou Mirinda du Plooy verwelkom vanaf Hoërskool Die Anker. Sy is sedert 1995 in die onderwys. Sy sou ook vir 2 jaar gaan skoolhou het in Kurdistan, Irak, maar is as gevolg van oorlogsgeweld daar teruggestuur na Suid-Afrika. Sy glo dat E.G. Jansen die beste Afrikaanse Hoërskool in Gauteng is. Haar motto is: "All work and no play, makes Jack a dull boy. Dit is vir my baie belangrik dat kinders ook sosiaal ontwikkel. 'n Gesonde brein kan net werklik gekweek word as daar 'n gesonde gees is. 'n Skool met gees is 'n trotse skool en blink dan uit op alle terreine." #WelkomByJansen #Akademie2018

0 comments
bottom of page