top of page

Nuwe aanstelling: Dirk Odendaal - Konditioneringsafrigter en Sportwetenskaplike


Baie welkom aan Dirk Odendaal. Hy gaan die rugbyspelers help om hulle doelwitte te bereik. Hy glo dat 'hy n verskil kan maak in elke rugbyspeler se lewe deur hulle te leer om ander bo hulleself te stel en hard te werk vir wat jy in die lewe wil bereik.

Dirk was ook al voorheen betrokke by E.G. Jansen en het ook rugbyspelers gehelp in skole soos Marais Viljoen en Menlopark. #WelkomByJansen #Sport2018

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page