top of page

Karate: Suzaan bring goud na Jansen!


Op Sondag, 28 Oktober 2018, het Suzaan Botha die Gauteng-span verteenwoordig en 'n derde plek (brons medalje) gewen in Kumite by die Gojukai SA-Kampioenskappe in Stellenbosch. Op Saterdag, 3 November 2018, het sy ook aan die Ekurhuleni Proewe deelgeneem by die Brakpan Binnenshuise Sentrum waar alle soorte karate teen mekaar deelneem. In hierdie rondte het Suzaan eerste gekom in haar kategorie en dus 'n goue medalje huistoe gebring, asook nou deel geword van die Ekhuruleni All-styles Karate span. #Karate2018 #JansenIsTrots

0 comments

Recent Posts

See All

O, DIE BUSSE IS ‘N WONDERLIKE DING

DEUR KERRY-ANNE BEETGE EN EWALD JANSE VAN RENSBURG Ons haal ons hoede af vir die busbestuurders van Hoërskool dr EG Jansen! Hulle staan soggens om 4 uur op om ons leerlinge op te tel en vertrek weer

bottom of page