Skole Top 10: Matriekafskeid


Oktober was matriekafskeidmaand en kykNET NOU se Skole Top 10 het E.G. Jansen se spesiale aand bygewoon. Skakel gerus in om hierdie aand saam met ons matrieks te geniet: Première: Maandag 12 November 2018 om 17:30 Heruitsendings: Woensdag, 19:00 Donderdag, 12:30 Vrydag, 14:30 #kykNETNOU #Matrieks2018

#kykNETNOU #ALGEMEEN #Matriek #Sosiaal

0 comments

Recent Posts

See All

Gelukkige Nasionale Baasdag!

Geen taak is te moeilike met 'n hoof soos Meneer wat aanmoedig, ondersteuning en kennis bied nie! Gelukkige Nasionale Baasdag! #HappyBossday #MnrdeBeer

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.