Doughnuts op 'n Maandag...


Krispy Kreme East Rand Mall kom bederf ons met DOUGHNUTS op hierdie Maandagoggend! Dis mos hoe 'n mens die week begin! Krispy Kreme South Africa - dit was heerlik... #ThinkInsideTheBox #KrispyKreme #BesteMaandagOoit

#ALGEMEEN #Borge

0 comments

Recent Posts

See All