BEACH FESTIVAL BY TOYOTA
Groot pryse te wen by Oosrand Toyota (East Rand Toyota) met hulle "Beach Festival" promosie. Ondersteun asseblief ons borge: Tel: 011 841 1700 #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #ToyotaÂ

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.