Matrikafskeid: Thabong Foto's
Hoërskool Dr. E.G. Jansen matriekafskeid foto's 2018 van Thabong Entertainment Wedding and Conference Venue. Dit het sprokies mooi gelyk! #Matrieks2018 #Thabong #SprokiesBestaan
Foto's: Maryna Photography

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.