• Dr. E.G. Jansen

GOLFDAG IN NOVEMBER...


Hoërskool Dr. E.G. Jansen, Hammond Pole Attorneys en Century 21 hou 'n Golfdag! Waar: Benoni Country Club Wanneer: 13 November 2019 Tyd: SHOTGUN START om 12h00 VIR BESPREKINGS KONTAK REGHARDT BOTHA: 082 940 2199 RUDI DAMES: 083 277 1347

#Golf #Sport #Fondsinsameling

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport