top of page

Atletiek: Uitslae


Hiermee die uitslae van die Elardus Erasmus byeenkoms in Naboomspruit wat gehou is op 12 en 13 Oktober 2018. Baie dankie aan Hyundai Boksburg vir ons atlete se hempies en Bamco Sweets vir die mooi sportsakke. #Atletiek2018 #HyundaiBoksburg #BamcoSweets

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page