Rugby: SARU Nuus
Baie geluk aan Werner Groenewald en Jason Edwards van E.G. Jansen wat gekies is vir die SARU Elite Squad O/16-oefenspan. Hulle is 2 van 60 spelers wat later vanjaar die oefenkamp in Stellenbosch gaan bywoon. #Rugby2018 #JansenIsTrots #SARURugby
