top of page

Skaak: Nuus


Baie geluk aan Ryan Vergottini wat die O/16 - nasionale span gehaal het vir Ekurhuleni. Hy gaan deelneem by SAJCC, Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap, by Birchwood Hotel, 15 - 24 Desember.

#SkaakByJansen #JansenIsTrots

#Skaak #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page