Perdry: Uitslae


Baie geluk aan Jae-Lee Enslin wat gekies is vir die Ekurhuleni A-span. Sy het dan ook 'n prys ontvang vir haar deelname aan al vier SANESA-kompetisies. Werner Bouwer is as die beste ruiter van ons skool aangewys en hy eindig agste in Ekurhuleni. Hy is ook gekies vir die Ekurhuleni A-span. E.G. Jansen se span het algeheel tweede geëindig in hulle kategorie. #Perdry2018 #TrotseJansen 

#Perdry #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.