Landloop: Uitslae


Landloop: Uitslae Baie geluk aan die volgende leerlinge wat by die Gautengkampioenskappe hierdie puik uitslae behaal het: Corlize Stolz: 5de Sonja Schutte: 12de Allysa Trahms: 17de Caden Webb: 27ste Cara Wijnbeek: 33ste Dirk Wijnbeek: 37ste #LandloopByJansen #OnsIsTrots 

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport