Alle Matrieks: Eindeksamen 2018.


Hiermee die rooster vir die eindeksamen 2018. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangs tyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. #EindEksamen #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster 

#Akademie #ALGEMEEN #Eksamenrooster

0 comments