Netbal: Fast 5-Kampioenskap
Baie geluk aan E.G. Jansen se O/15-span wat 3de geëindig het by die Gautengse Fast 5-Kampioenskappe hierdie afgelope naweek. Die Nasionale Kampioenskappe vind plaas vanaf 1-2 Oktober. Baie sterkte aan al die spanne wat gaan deelneem. #Netbal2018 #Fast5 #JansenIsTrots
