top of page

MyShcool Woolworths Kompetisie -Inspireer jou onderwyser jou?


Nomineer 'n onderwyser vir die Onderwysersdag Toekenning deur 'n brief te skryf wat ons vertel hoe jou onderwyser jou geïnspireer het en 'n verskil in jou lewe gemaak het. Doen dit voor 31 Augustus en jou onderwyser en jou skool kan in pryse deel ter waarde van R450 000. E-pos die briewe na mtd@woolworths.co.za Onthou om die volgende op elke brief te noem: (a) Naam en van van die leerder. (b) Graad van die leerder. (c) Naam van skool. Pryse wat gewen kan word, is soos volg: STREEKWENNERS: 1. 8 X Streekwenners - Laptop & R5000 Woolworths geskenkkaart. 2. Die skole van die 8 streekwenners (hierbo) sal 'n kontantprys van R10 000 elk ontvang. LEERDERPRYS 1. 4 X Laerskool & 4 X Hoërskool - R5000 kontantprys per leerder. ONDERWYSERSPRYS 1. Eerste prys: "Laptop" & R25 000 kontant + R25 000 Woolworths geskenkkaart. 2. Tweede prys: "Laptop" & R10 000 kontant + R10 000 Woolworths geskenkkaart. 3. Derde prys: "Laptop" & R5 000 kontant + R5 000 Woolworths geskenkkaart.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page