AANDAG alle atlete, ouers en belangstellendes.


Daar is 'n atletiekvergadering om 19:00 op Dinsdag, 14 Augustus in die skoolsaal.

Op die agenda: voorseisoenbyeenkoms, stig van ons eie atletiekklub, visie vir atletiek.

Groete Jansen Atletiek

#ATLETIEK #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport