Alle matrieks:
Hiermee die rooster vir die rekordeksamen 2018.
Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangs tyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal.
#RekordEksamen #SterkteMatrieks

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.