top of page

Hokkie deur na Noordvaal!


Baie geluk aan ons o/14A-; o/15A-; en 1e-dogtershokkiespanne wat vir die eindrondte van die Noordvaaltoernooi gekwalifiseer het.

Die toernooi vind van 9 tot 11 Augustus by die volgende plekke plaas: o/14 by Hatfield Christian Academy Pretoria; o/15 by H/s Noordheuwel, Krugersdorp; en o/18 by H/s Garsfontein, Pretoria.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page