AANLYN AANSOEKE INLIGTING


Die departement van onderwys in Gauteng het Dinsdag gesê plasings vir leerders in graad 1 en graad 8 waarvoor daar aanlyn aansoek gedoen is, sal van die begin van Augustus af beskikbaar wees.

Ouers wat tydens die aansoekperiode (16 April 2018 - 28 Mei 2018) aansoek gedoen het vir hul kinders wat volgende jaar in graad 1 of graad 8 is, sal die inligting van 3 Augustus 2018 begin ontvang. "Alle ouers sal 'n SMS ontvang met die uitslag van hul aansoek."

#ALGEMEEN #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van