Gauteng atleet WEN!


Baie geluk aan hoogspringer Ruan Bronkhorst wat eerste eindig by die "Tri Colour Games" in Reggio Emalia in Italië.

Ruan het skitterend gevaar en eerste geëindig met 'n hoogte van 1.85.

Voorwaar 'n man wat hoogtes bereik het....

#AtletiekByJansen #SterHoogspringAtleet

#ATLETIEK #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport