E.G. Jansen tennisafrigter gekies vir USSA-span:


Baie geluk aan Henco Doman., E.G. Jansen se tennis afrigter. Hy is een van vier Tuks-tennisspelers wat gekies is vir die USSA-span (Universiteit Sport Suid-Afrika).

#TennisByJansen #JansenIsTrots

#Tennis #Sport

0 comments

Recent Posts

See All