Mev Suid-Afrika Finalis:


Baie geluk aan Brunhilde Oliver wat Saterdag, 30 Junie gekwalifiseer het as een van die 25 finaliste vir mev Suid-Afrika 2018.

Bunhilde is die eggenote van ons rugbydirekteur, Len Olivier.

#EGJansenIsTrots #TammyTaylorMrsSA18

#ALGEMEEN #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van