BAIE DANKIE
Baie dankie aan Yvonne en Mike Stassen vir die puik diens wat julle kafeteria tydens die netbaltoernooi gelewer het.
Dankie ook vir die fasiliteite wat julle opgerig het. E.G. Jansen is trots op die opgradering.

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.