Suid-Afrikaanse Skole Netbal in volle gang
Busse, busse en nogmaals busse. Dis 'n bekende gesig hierdie tyd van die jaar tydens die Suid-Afrikaanse Skole Netbal week by E.G. Jansen.
Ons is so bevoorreg om die topgeleentheid weer te kan akkommodeer en ook om al hierdie talentvolle netbalspelers in aksie te sien.
#NetbalByJansen #OnsLiefNetbal #Netbal2018



















