Hotelskool Nuus - Gr 12-finale praktiese eksamens:


Tydens hierdie eksamens berei die leerlinge 'n heerlike driegangmaal voor en die ouers en gaste kom geniet hulle vaardighede.

Die gr. 12's se watertand-lekker spyskaart het soos volg gelyk:

Middagete

Voorgereg:

Mocktail Kaas-focaccia met Uie Marmelade

Voorgereg: Romerige Mosselsop Seekospannekoekie met Gerookte Salm en Dill

Hoofgereg: Gevulde Fillet met Sampioen-en-Pienkpepersous Aartappel & Kaas Stapeltjie Aspersies met Spekrepies Geroosterde Groentesosaties Gebakte Pampoenvorms met Karamelsous

Nagereg: Gestolde Sjokolade en Koffie Maaskaaskoek Mini Kaasbord

Koffie

Dankie weereens aan juffrou Sanette Lubbe en juffrou Marlize Burger vir hulle harde werk.

#JansenHetAlles #HotelSkoolDuisend

#Hotelskool #egjansen #Akademie

0 comments

Recent Posts

See All