Steek jy jou talente onder die maatemmer weg?
Vat 'n kans en kom skryf , skryf oor wat jy hoor en sien sodat ons iets vir die nuuskurige-agies kan agterlaat.
Sprei jou Arendsvlerke en neem die eerste stap! As jy belangstel om deel van die redaksie te wees en jou merk te maak, kontak die gegewe nommers in foto.
Jansengroete 💛🖤
