top of page

Kom ondersteun E.G. Jansen


Ons vra al die E.G. JANSEN RUGBY-ONDERSTEUNERS om ons manne te kom ondersteun!

Dis die laaste rondte van die Virseker Beker voor die skoolvakansie! Hoërskool Dr. E.G. Jansen en Hoërskool Monument kom teen mekaar te staan op Saterdag, 16 Junie by Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Dit is ‘n stryd om nie mis te loop nie!

* Jansies moet asseblief in hulle skooldrag opdaag.

Die wedstryd word ook regstreeks om 12:30 op kykNET (Kanaal 144) uitgesaai.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page