top of page

Netbaluitslae


Baie geluk aan die O/15B- en O/16C-spanne wat die liga wen hierdie jaar en ook aan die O/14B, O/15A, O/16A, O/16B en O/14C-spanne wat as naaswenners uittree.

'n Groot handeklap vir die O/16C-span wat vir die derde agtereenvolgende jaar ligawenners is!

#Netbal2018 #NetbalbyJansen #TrotseJansen

#Netbal #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page