Nog 'n boksprestasie:
Baie geluk ook aan Tristan Truter. Hy wen sy 4de professionele geveg op Saterdag 9 Junie! Hy wen al 4 die rondtes met 'n eenparige beslissing m.a.w. al die skeidregters stem saam met sy wen.
Hier is 'n onderhoud met Tristan net na die kampioenskap:
https://www.youtube.com/watch?v=jXrwHA8SHi8&feature=youtu.be







