top of page

Boksprestasies:


Baie geluk aan Cayden Webb, 'n gr. 10-leerder by E.G. Jansen, wat die Ekurhuleni bokskampioenskap vir 2 jaar agtereenvolgend wen. Die toernooi is hierdie jaar gehou op 26 Mei by die Bert Collins Boksklub in Springs.

Cayden word dan ook weer gekies om namens die Ekurhuleni span deel te neem aan die Gauteng Kampioenskappe wat in Augustus plaasvind.

Baie sterkte aan hierdie besondere Jansie.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page