VALKE SPELERS:


Baie geluk aan die volgende E.G. Jansen rugbyspelers wat as Valke spelers gekies is:

Valke Cravenweek 2018:

W. Noëth L. October D. Schwartz G. Morris D. Coetzee D. Coetzee O. Philander

Valke Akademie 1 2018:

F. Enslin K. Potgieter

Valke Oos Reitz span:

Z. Schwarzer

Valke Doom Gouws Oos span:

Z. Martin J. Kruger M. Venter J. Redelinghuys S. Demieniet D. Vos J. du Preez Schoeman M. v.d. Vyver J. v.d. van der Merwe

Valke Grant Khomo:

W. Groenewald K. Benadie L. de Bruin K. Balfour J. Edwards K. Pepler R. Pretorius

#TrotseJansen #Rugby2018

#RUGBY #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport