ATKV-Finalis:


Baie geluk aan Vianette de Kock (gr. 8) met 'n uitstaande prestasie - sy dring deur na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie vir Onvoorbereide Praat wat 16 en 17 Augustus by ATKV-Buffelspoort gehou word.

#RedenaarsByJansen #TrotsJansen

#KunsKultuur #egjansen #Redenaars

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van