top of page

Skaak weer deur na distrikfinaal:


Ons o/15- en o/18-spanne het na die distrikfinale wat op Saterdag, 4 Augustus by Hoërskool Oosterlig plaasvind, deurgedring.

Maak die regte skuiwe, Jansen is trots op julle!

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page