IERLAND RUGBY TOER


Ondersteun asseblief ons rugbyseuns met hulle fondsinsameling vir die Ierland toer.

Gaan kuier by Panarotti's Carnival Mall hierdie Saterdag, 9 Junie, 17:00

#OnsGaanToer #EGJansen #Rugby2018

#RUGBY #egjansen #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport