Foto's - E.G. Jansen teen Transvalia
Puik rugby en puik foto's! E.G. Jansen teen Transvalia. Bestel foto's vanaf Manie du Plessis whatsapp op 078 040 7189.

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.