Liplekker vingeretes deur Le Petit Restaurant
Hotelskool leerlinge het uitgehaal en gewys waartoe hulle in staat is met 'n heerlike "cocktail" funksie gehou by die skool tydens die Mnr. en Mej. Jansie aand op 21 April 2018.
#HotelSkoolByJansen #HeerlikeKos





