EG Jansen se jaarlikse Internasionale aand.


Gasvryheidstudie leerlinge lê op die 16 Mei hul kwartaalikse eksamen af. Die tema van die restaurantaande was "Internasionale Aand"

Die leerlinge kies self watter land hulle wil uitbeeld en trek dan ook volgens die land aan. Daar was tafels van Ierland, Egipte en Indië om maar ‘n paar te noem.

‘n Ware kultuurbelewenis met heerlike, wêreldse disse.

#HotelSkool #Gasvryheidstudie #EGJansen

#Hotelskool #egjansen #LePetitRestaurant

0 comments

Recent Posts

See All